STILBAAI PRIVATE HOSPITAL

march2017a

2016 is gekenmerk deur lang uitgerekte prosesse om die akute hospitaal lisensie & die finale bouplanne goedgekeur te kon kry deur die Departement van Gesondheid.     

Ons is baie dankbaar dat hierdie prosesse nou finaal afgehandel is op 6 Desember 2016, en dat daar nou voortgegaan kan word om die hospitaal in bedryf te stel.

Dit is ons doelwit en strewe om die hospitaal in 2017 te open.  Die presiese openingsdatum is tans nog onbekend, maar sal dit ongeveer 6 maande duur om die hospitaal toe te rus  en gereed te kry vir opening.

The Stilbaai Private Hospital will be a 5 star facility and will make provision for the following :

  • 20 Medical beds                                                                                                                      
  • 14 General beds                                              
  • 2 High care beds
  • 2 Day beds
  • 1 Procedure room
  • 2 Major theatres
  • Pharmacy
  • Radiology
  • Coffee Shop
  • 6 Bed Dialysis Unit
  • Ambulance
  • Pathologists

Ons vertrou dat 2017 vir Stilbaai ‘n baie goeie jaar gaan wees, aangesien die splinternuwe toegangspad vanaf die N2 tot in Stilbaai dan ook voltooi gaan wees.  Our logo also symbolises “The road to wellness” that is  going to take patients directly to Stilbaai Private Hospital. 

Vodacom het ook reeds in beginsel goedkeuring verkry om ‘n Vodacom toring op te rig hier by die Stilbaai Privaat Hospitaal, wat ‘n baie groot voordeel gaan wees nie net vir die hospitaal nie, maar ook vir die Stilbaai gemeenskap. 

Ons hou u egter op hoogte van die openingsdatum en wanneer poste geadverteer gaan word.

march2017b

Walking distance to the sea, 200 meters.

march2017c